2014
DOI: 10.4102/ids.v48i2.1776
|View full text |Cite
|
Sign up to set email alerts
|

Kerkliedere met ’n lae gebruiksfrekwensie: Speel die melodie ’n rol?

Abstract: Enige kerklike liedboek bevat liedere wat dikwels tydens eredienste gesing word en liedere wat min of nooit gesing word nie. Hierdie toedrag van sake kan aan ’n verskeidenheid faktore toegeskryf word. In sommige gevalle mag die inhoud van ’n lied dalk liturgies nie maklik bruikbaar wees nie. Daar is egter gevalle waar die inhoud liturgies bruikbaar is, maar waar die liedere steeds nie dikwels in die liturgie gebruik word nie. Ook hiervoor kan daar verskillende redes wees. Soms word die melodieë van die liedere… Show more

Help me understand this report

Search citation statements

Order By: Relevance

Paper Sections

Select...

Citation Types

0
0
0

Publication Types

Select...

Relationship

0
0

Authors

Journals

citations
Cited by 0 publications
references
References 3 publications
0
0
0
Order By: Relevance

No citations

Set email alert for when this publication receives citations?