2016
DOI: 10.17159/2224-7912/2016/v56n2-2a11
|View full text |Cite
|
Sign up to set email alerts
|

Histerie en Perversie (deel I): Enkele teoretiese opmerkings oor slagofferskap binne traumadiskoerse

Abstract: In deel I van hierdie tweeledige studie word op slagofferskap as identiteitsmerker binne die konteks van traumadiskoerse gefokus. Die subjek se identiteitsvorming word vanuit 'n Lacaniaanse en Žižekiaanse perspektief omskryf en die "interpellasie" van die subjek as grondliggend tot laasgenoemde se oriëntasie binne die diskoers van die Simboliese Orde beoordeel. Histerie en perversie verteenwoordig twee reaksies van die subjek op enige toegeskrewe identiteit en indien identiteit aan slagofferskap gekoppel word,… Show more

Help me understand this report

This publication either has no citations yet, or we are still processing them

Set email alert for when this publication receives citations?

See others like this or search for similar articles