2023
DOI: 10.17159/2224-7912/2023/v63n2a6
|View full text |Cite
|
Sign up to set email alerts
|

Die Nasionale Party se Machiavelliaanse strategieë vir demokratisering in die 1980's en 1990's in Suid-Afrika

Abstract: Hierdie artikel beoordeel die toepassing van "Machiavelliaanse" benaderings dat die doel die middele heilig, wat tussen 1980 en 1992 as redelik suksesvolle demokratiese politieke transformasie- en oorredingstrategieë deur die Nasionale Party (NP) regering in Suid-Afrika gevolg is. Dit het onder meer doelbewuste manipulasie van inligting en ondernemings wat nie gestand gedoen was nie, ingesluit. Die doel daarvan was om wit kiesers op verskillende wyses te probeer oorreed om op 'n vreedsame, demokratiese wyse af… Show more

Help me understand this report

Search citation statements

Order By: Relevance

Paper Sections

Select...
1
1

Citation Types

0
0
0

Year Published

2023
2023
2023
2023

Publication Types

Select...
1

Relationship

0
1

Authors

Journals

citations
Cited by 1 publication
(2 citation statements)
references
References 52 publications
0
0
0
Order By: Relevance
“…Die doel daarvan was om Afrikanerkiesers te begin voorberei op en gerus te stel dat 'n nuwe bedeling hulle politieke selfbeskikking sou beskerm. Dit het egter nie heeltemal so uitgewerk nie (Cloete, 2023).…”
Section: Inleidingunclassified
See 1 more Smart Citation
“…Die doel daarvan was om Afrikanerkiesers te begin voorberei op en gerus te stel dat 'n nuwe bedeling hulle politieke selfbeskikking sou beskerm. Dit het egter nie heeltemal so uitgewerk nie (Cloete, 2023).…”
Section: Inleidingunclassified
“…Ook die Afrikaner-Broederbond, wat as die Nasionale Party se dinkskrum opgetree het, is onverhoeds betrap. Cloete (2023) is van mening dat die Machiavelliaanse strategie ingespan is juis omdat baie Afrikaners 'n onrealistiese verwagting gehad het dat hulle selfbeskikking grootliks onveranderd behou kon word.…”
Section: Gevolgtrekkingsunclassified