2002
DOI: 10.4102/hts.v58i4.727
|View full text |Cite
|
Sign up to set email alerts
|

Bybelse getuienis oor homoseksualiteit – met ander oë gesien

Abstract: <strong>Biblical testimony on homosexuality – seen from another per-spective</strong><p>The aim of this article is to (re)open the discussion of biblical testimony on homosexuality. The discussion focuses on the results of existing exegetical re-search. The article places the exegesis of the relevant Bible passages within the framework of the types of literature within which the references to same sex behaviour are found. Four categories of texts are usually cited by those who argue against h… Show more

Help me understand this report

Search citation statements

Order By: Relevance

Paper Sections

Select...
2
1
1

Citation Types

0
0
0
8

Year Published

2004
2004
2023
2023

Publication Types

Select...
6

Relationship

0
6

Authors

Journals

citations
Cited by 9 publications
(11 citation statements)
references
References 3 publications
0
0
0
8
Order By: Relevance
“…Uit byna eindelose eksegetiese navorsing oor die interpretasie van Skrifgedeeltes (kyk Seitz 2000;Rogers 2006:70;Waetjen 1996;Masango 2002;Geyser 2002Geyser :1659Seow 1996:17-34;Germond 1997:211-232;Bellis 2002:93-122;vgl Dreyer 2004:179-81) volg dit dat daar oor die saak van homoseksualiteit ten minste een konklusie gemaak kan word, naamlik dat daar twee uiteenlopende denkstrome is wat direk teenoor mekaar staan wat albei vanuit die Bybel geregverdig word (Seitz 2000:177). Die een veroordeel homoseksualiteit op grond van Bybelse getuienis; die ander bepleit 'n inklusiewe benadering wat homoseksuele persone aanbetref, ook op grond van Bybelse getuienis (Dreyer 2004:177).…”
Section: Die Krisis Rondom Homoseksualiteit En Die Bybelunclassified
See 1 more Smart Citation

“…1999;Geyser 2002Geyser :1659Masango 2002;Waetjen 1996) waaroor gedebatteer word nie. 2 Soos reeds genoem, het verskeie publikasies al die eksegetiese navorsingsresultate aangetoon en op grond daarvan tot uiteenlopende gevolgtrekkings gekom.…”
Section: Die Krisis Rondom Homoseksualiteit En Die Bybelunclassified
“…Die homoseksualiteitsdebat is ten diepste 'n debat wat die kompleksiteit van Skrifgesag en Skrifverstaan illustreer. Nuwe Testamentiese geleerdes is dit eens dat dit hier gaan oor hóé ons die Bybel lees (Geyser 2002(Geyser :1660 Ten diepste lei persoonlike veronderstellings en voorkeure die gesprek -as dit nog enigsins 'n gesprek genoem kan word! Dis vanuit die verstaanskader van wat homoseksuele gedrag vandag vir 'n individu beteken en watter voorkeure of afkeure aan hierdie gedrag verbind word, dat meeste gelowiges soek na die sanksionering van hulle standpunte in die normatiwiteit van die Skrif.…”
Section: Inleidingunclassified
“…Heelwat publikasies het reeds die ekegetiese navorsingsresulate verwoord (kyk o a Seow 1996:17-34;:211-232: Bellis & Hufford 2002Geyser 2002Geyser :1655Geyser -1677. Hier word eerder aandag gegee aan die dinkprosesse (epistemologieë) ten grondslag van die konflikterende eksegetiese resulate wat voortvloei uit 'n verskil in Skrifverstaan.…”
Section: Die Probleemunclassified