2010
DOI: 10.4314/lex.v17i1.51571
|View full text |Cite
|
Sign up to set email alerts
|

Book Review: Kuberwoordeboek afrikaans–engels, engels–afrikaans/cyber dictionary afrikaans–english

Abstract: . Pretoria: Protea Boekhuis. Prys/Price: R250.Kuberwoordeboek is 'n opgegradeerde weergawe van die Tweetalige Rekenaarwoordeboek van N. Coetzee, N.F. du Plooy en A.D. de V. Cluver wat in 1985, voor die vestiging van die internet, verskyn het. As 'n mens Kuberwoordeboek die eerste keer sien, is jy verbaas dat 'n publikasie wat so ouderwets lyk, soveel hedendaagse terme kan bevat. Die ouderwetsheid is te wyte aan die Windows 95-rekenaarblokkie op die voorblad. Indien 'n moderner Windows XP-blokkie eerder gebruik… Show more

Help me understand this report

This publication either has no citations yet, or we are still processing them

Set email alert for when this publication receives citations?

See others like this or search for similar articles