2020
DOI: 10.36303/satnt.2019.38.1.768
|View full text |Cite
|
Sign up to set email alerts
|

Unieke gedragsfenotipes in die hertmuismodel (deer mouse model) van obsessiewe-kompulsiewe siekte en die reaksie daarvan op serotonergiese en dopamienergiese geneesmiddelbehandeling

Abstract: Slegs 40 tot 60% van pasiënte met obsessiewe-kompulsiewe siekte (OKS) reageer voldoende op eerstelinie-selektiewe serotonienheropnameremmers (SSHRs). Wat egter selfs belangriker is, is dat slegs sowat die helfte van SSHR-weerstandige pasiënte wat vervolgens aanvullende behandeling ontvang, positief daarop reageer.

Help me understand this report

This publication either has no citations yet, or we are still processing them

Set email alert for when this publication receives citations?

See others like this or search for similar articles