2015
DOI: 10.4102/lit.v36i1.1108
|View full text |Cite
|
Sign up to set email alerts
|

Tyd leer jou lieg

Abstract: Read online:Scan this QR code with your smart phone or mobile device to read online.Dis die doodsakker van die nag. Die tyd in die daaglikse liggaamsiklus wanneer die mens gevaar loop om deur daardie onbekende membraan te glip, die ewigheid in, omdat die organe nie al die afvalstowwe kan verwerk nie. Die lewensklok gaan staan dan stil. Dis ook gewoonlik die tyd dat ek wakkerskrik en beangs deur 'n lys in my kop worstel: watter werk ek nog moet doen, watter ek dalk nie gedoen het nie. Dan lê ek en wroeg oor ver… Show more

Help me understand this report

This publication either has no citations yet, or we are still processing them

Set email alert for when this publication receives citations?

See others like this or search for similar articles