1999
DOI: 10.2307/822416
|View full text |Cite
|
Sign up to set email alerts
|

The Straw Man Meets His Match: Six Arguments for Studying Humor in English Classes

Abstract: JSTOR is a not-for-profit service that helps scholars, researchers, and students discover, use, and build upon a wide range of content in a trusted digital archive. We use information technology and tools to increase productivity and facilitate new forms of scholarship. For more information about JSTOR, please contact

Help me understand this report

Search citation statements

Order By: Relevance

Paper Sections

Select...
1
1
1
1

Citation Types

0
1
0
4

Year Published

2002
2002
2015
2015

Publication Types

Select...
9
1

Relationship

0
10

Authors

Journals

citations
Cited by 10 publications
(5 citation statements)
references
References 0 publications
0
1
0
4
Order By: Relevance
“…Die onderwyser se sin vir humor kan ook daartoe bydra dat leerders ontspan en minder angs ervaar, spesifiek in die geval van sogenaamde ingewikkelde vakke soos wiskunde, natuurwetenskap en statistiek (Bryant et al, 1979;Kher et al, 1999;Peters, 2003). Verskeie navorsers toon aan dat humoristiese tekste geïntegreer kan word om aandag, begrip, geheue en motivering te fasiliteer (Bryant et al, 1979;Rutkaus, 1981;Shade, 1996;McMahon, 1999;Nilsen & Nilsen, 1999;Ruggieri, 1999;Cook, 2000;Minchew, 2001;Belz, 2002). Lyttle (2001) meen dat onderwysers daarvan behoort kennis te neem dat ironiese humor meer doeltreffend is as spotprente en dat selfspottende ("self-effacing") humor die beste uitwerking het.…”
Section: Humor En Onderrigunclassified

“…'n Deeglike studie van limerieke (Baring-Gould, 1968;Harrowven, 1976;Cuijpers, 1988;De Vos, 2000) kan as grondslag vir die meer uitgebreide gebruik van hierdie vermaaklike genre in taalen letterkundeonderrig dien (Nilsen & Nilsen, 1999;Apol, 2002;Dickson, 2002). Dit kan ook help om leerders spelenderwys van klankmanipulasie soos rym en ritme, assosiasies, sinonieme en woordorde te leer.…”
Section: Humormateriaal En Die Ontwikkeling Van En Kreatiewe Skryfvaaunclassified
“…Verder was dit 'n bruikbare aktiwiteit om studente bewus te maak van klankmanipulasie soos rym en ritme, en hulle te laat soek na sinonieme deur middel van assosiasies wat deur die pikturale humor gestimuleer is. Die oefening het ook met pret gepaard gegaan en dit het nie vir die studente gevoel asof hulle besig was om te leer nie (Nilsen & Nilsen, 1999;Apol, 2002;Dickson, 2002).…”
Section: Besprekingunclassified