A number of project management and project risk management processes have been developed by various researchers, consultants and project managers. Most project managers apply some project management process that comprises a number of steps or phases that are executed in a systematic way. At some point in the project management process a risk management process, also comprising a number of steps, is usually initiated and executed. An initial risk analysis process is complemented by a risk monitoring and control activity that continues for the remaining duration of the project. This paper describes a methodology to combine typical processes for project management and project risk management into a single process.
OPSOMMING'n Aantal projekbestuur-en projekrisikobestuurprosesse is reeds ontwikkel deur verskeie navorsers, konsultante, en projekbestuurders. Die meeste projekbestuurders gebruik 'n projekbestuursproses wat uit 'n aantal stappe of fases bestaan wat op 'n sistematiese manier toegepas word. Op 'n stadium in die proses word 'n projekrisikobestuursproses, wat ook uit 'n aantal stappe bestaan, geïnisieer en uitgevoer. 'n Aanvanklike risiko-analise proses word aangevul deur 'n monitering-en beheerproses wat voortgaan vir die oorblywende duur van die projek. Hierdie artikel beskryf 'n metodologie om tipiese prosesse vir projekbestuur en projekrisikobestuur te kombineer in 'n enkele proses.