2020
DOI: 10.36303/satnt.2020.39.1.746
|View full text |Cite
|
Sign up to set email alerts
|

Plasmategnologie : 'n kort oorsig oor die ontstaan, teorie en 'n aantal toepassings daarvan

Abstract: Daar word na plasmas as die vierde toestand van materie verwys. In die natuur manifesteer plasmas as korona-ontladings, weerlig, aurora borealis en in sterre soos die son. Plasmas kan ook opgewek word met elektriese boogontladings, radiofrekwensie-induksie, mikrogolwe, diëlektriese ontladings en lasers. Die ontstaansgeskiedenis van mensgemaakte plasmas en meegaande elektrotegnologie sedert die middel van die 17de eeu word in hierdie oorsigartikel opgesom. Die plasmatoestand word bespreek aan die hand van ’n … Show more

Help me understand this report

Search citation statements

Order By: Relevance

Paper Sections

Select...

Citation Types

0
0
0

Publication Types

Select...

Relationship

0
0

Authors

Journals

citations
Cited by 0 publications
references
References 51 publications
0
0
0
Order By: Relevance

No citations

Set email alert for when this publication receives citations?