2016
DOI: 10.17159/2224-7912/2016/v56n4-1a8
|View full text |Cite
|
Sign up to set email alerts
|

Perspectives on Afrikaans as a university language

Help me understand this report

Search citation statements

Order By: Relevance

Paper Sections

Select...
2
2
1

Citation Types

0
0
0
6

Year Published

2017
2017
2021
2021

Publication Types

Select...
3

Relationship

0
3

Authors

Journals

citations
Cited by 3 publications
(6 citation statements)
references
References 3 publications
0
0
0
6
Order By: Relevance
“…In die eerste fase, wat met Immanuel Kant verbind word, is universiteite geassosieer met die Verligting wat logiese denke en die rede (ratio in Latyn) as die legitimerende beginsel beklemtoon het. 'n Universiteit was 'n eksklusiewe instelling waar magisters onderrig gegee het aan uitgesoekte leerlinge (Van Coller 2016). Hierdie eksklusiwiteit word vergestalt in die feit dat Latyn -wat nie deur die man op straat gepraat is nie, maar met 'n hoë peil van geleerdheid vereenselwig is -die taal van navorsing en onderrig was.…”
Section: 1unclassified
See 1 more Smart Citation

“…Die tweede fase is vernoem na die Duitse sosiolinguis, filosoof en staatsman Wilhelm von Humboldt wat as die vader van die moderne, liberale universiteit beskou word (Van Coller 2016). Die Von Humboldt-universiteit beklemtoon die idee van bildung -die verwerwing van algemene geleerdheid en kulturele kennis en insig.…”
Section: 1unclassified
“…Hier kom veral die kwessie van moedertaalonderrig en -leer ter sprake. Die meeste ontleders is dit eens dat moedertaalonderrig verreikende voordele vir verskeie dimensies van onderrig inhou (Bornman et al 2014;Bühmann & Trudell 2008;Van Coller 2016;Webb 2006). Moedertaalonderrig bevorder primêr die kognitiewe, affektiewe en sosiale vaardighede wat verband hou met die verwerwing van kennis en begrip.…”
Section: Moedertaalonderrig En -Leerunclassified
“…Deur in Afrikaans te studeer, het hulle ook weerstand gebied teen die toenemende verengelsing van die Suid-Afrikaanse samelewing. Heugh 2006;Van Coller 2016;Webb 2006). Dit is 'n aanduiding dat die teorie oor die voordele van moedertaalonderrig en -leer nie slegs tot akademiese retoriek beperk is nie, maar werklik op grondvlak deur studente ervaar word.…”
Section: Taalaktivismeunclassified
See 1 more Smart Citation