2023
DOI: 10.56273/1995-5928/2023/j20n2b6
|View full text |Cite
|
Sign up to set email alerts
|

Lewensomstandighede van slawe in die Boland (Wes-Kaap), 1816 tot 1834: ’n herevaluering van bestaande beskouings aan die hand van die Boland-slawedatabasis

Hans Friedrich Heese

Abstract: Opsomming Tot 1970 het Afrikanerhistorici die mening gehuldig dat slawerny aan die Kaap ’n ongelukkige verskynsel was, maar dat dit plaaslik op ’n meer humanitêre wyse toegepas is. Om aan hierdie stelling geldigheid te verleen, is daar dikwels verwys na die skynbaar harde en wrede vorm van slawerny wat in die Britse Wes-Indiese Eilande geheers het. Die erge graad van wreedheid daar is toegeskryf aan die voorkoms van “afwesige” plantasie-eienaars wat in Brittanje gewoon het en die beheer op die plantasies aan … Show more

Help me understand this report

Search citation statements

Order By: Relevance

Paper Sections

Select...

Citation Types

0
0
0

Publication Types

Select...

Relationship

0
0

Authors

Journals

citations
Cited by 0 publications
references
References 10 publications
0
0
0
Order By: Relevance

No citations

Set email alert for when this publication receives citations?