2015
DOI: 10.4102/ids.v49i1.1795
|View full text |Cite
|
Sign up to set email alerts
|

Landskap van gemeentesang in die Nederduitse Gereformeerde Kerk aan die begin van die een-en-twintigste eeu: Voorlopige verkenning

Abstract: Musiek en sang binne die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NG Kerk) is in ’n proses van radikale verandering. Binne ’n ‘global village’ kan die ses strominge van kerkmusiek soos Paul Basden (2004) dit beskryf het, van groot waarde wees om die huidige prosesse in die NG Kerk te identifiseer en te beskryf. Hierdie prosesse word dikwels oorvereenvoudig deur die gebruik van die term ‘blended worship’. ’n Dieper kyk na die bedoeling en betekenis van die term ‘blended worship’ wys dat die term in baie gevalle nie vir … Show more

Help me understand this report

Search citation statements

Order By: Relevance

Paper Sections

Select...
1

Citation Types

0
0
0
1

Year Published

2016
2016
2016
2016

Publication Types

Select...
1

Relationship

0
1

Authors

Journals

citations
Cited by 1 publication
(1 citation statement)
references
References 2 publications
(1 reference statement)
0
0
0
1
Order By: Relevance
“…As deel van 'n tydsgewrig van tegnologie, is dit geensins vreemd dat gemeentes tydens eredienste elektroniese apparate, digitale skerms en dies meer gebruik nie. Baie gemeentes gebruik begeleidingsinstrumente wat nie net die klassieke kerkorrel insluit nie, maar ook tromme, klassieke kitare, elektriese kitare, baskitare, tamboeryne, klaviere, elektroniese klaviere, trompette, harpe, fluite en saksofone (Calitz, 2015). Hierdie instrumente word in baie gemeentes gebruik om die tradisionele kerkmusiek wat met 'n orrel geïdentifiseer word, te vervang met sogenaamde kontemporêre musiek.…”
Section: Gemeentesang En -Musiekunclassified