2023
DOI: 10.56273/1995-5928/2023/j20n2e4
|View full text |Cite
|
Sign up to set email alerts
|

Die soektog na gasbronne in Suid-Afrikaanse gebiedswaters: ’n omgewingsregsperspektief

Carmen Franco,
Willemien du Plessis

Abstract: Opsomming Suid-Afrika onderneem al vir ’n geruime tyd gaseksplorasie en -produksie-aktiwiteite. Aanvanklike wetgewing het nie spesifiek vir omgewingsmaatreëls voorsiening gemaak nie, maar sedert 2008 moet die Wet op die Ontwikkeling van Minerale en Petroleumhulpbronne en die Nasionale Wet op Omgewingsbestuur gesamentlik bestudeer word. In hierdie jaar is die omgewingswetgewing op mynbou van toepassing gemaak. Die sogenaamde geïntegreerde-omgewing-stelsel noodsaak die Minister van Minerale Hulpbronne en Energi… Show more

Help me understand this report

Search citation statements

Order By: Relevance

Paper Sections

Select...

Citation Types

0
0
0

Publication Types

Select...

Relationship

0
0

Authors

Journals

citations
Cited by 0 publications
references
References 26 publications
0
0
0
Order By: Relevance

No citations

Set email alert for when this publication receives citations?