2021
DOI: 10.17159/2224-7912/2021/v61n2a8
|View full text |Cite
|
Sign up to set email alerts
|

Die eerste 40 jaar van Orania

Abstract: Universiteit van die Vrystaat en is tans 'n navorsingsgenoot by die Eenheid vir Taalfasilitering en Bemagtiging. Ná hy sy PhD aan die Universiteit van die Vrystaat in 2013 verwerf, ondersoek hy inligtingstegnologie, grootdata en die netwerkwetenskap met spesifieke toepassings binne die Afrikaner se leefwêreld, veral met 'n klem op die Afrikaanse literatuurstudie. As NNSgegradeerde navorser het hy reeds meer as 60 artikels en drie boeke gepubliseer. Burgert Senekal joined the University of the Free State in 200… Show more

Help me understand this report

Search citation statements

Order By: Relevance

Paper Sections

Select...
2
1
1
1

Citation Types

0
2
0
4

Year Published

2022
2022
2023
2023

Publication Types

Select...
3

Relationship

0
3

Authors

Journals

citations
Cited by 3 publications
(6 citation statements)
references
References 4 publications
(4 reference statements)
0
2
0
4
Order By: Relevance
“…In sy omvattende artikel oor Orania, hanteer Senekal (2021) 'n wye verskeidenheid literatuurbronne oor Orania, soos blyk uit die feit dat hy meer as 200 bronne in die artikel se bibliografi e meld. Senekal (2021) kan geraadpleeg word vir 'n oorsig van beskikbare literatuur oor Orania, wat gevolglik nie hier herhaal word nie.…”
Section: Literatuuroorsigunclassified
See 1 more Smart Citation
“…In sy omvattende artikel oor Orania, hanteer Senekal (2021) 'n wye verskeidenheid literatuurbronne oor Orania, soos blyk uit die feit dat hy meer as 200 bronne in die artikel se bibliografi e meld. Senekal (2021) kan geraadpleeg word vir 'n oorsig van beskikbare literatuur oor Orania, wat gevolglik nie hier herhaal word nie.…”
Section: Literatuuroorsigunclassified
“…Figuur 2 toon die dorpsuitleg aan en dui die belangrikste woonbuurte, geografi ese bakens, monumente, museums, skole, openbare ontspanningsterreine en so meer aan. Navorsing oor verskeie aspekte van Orania is reeds onderneem en gepubliseer (Boshoff, 2012;Boshoff, 2020;De Klerk, 2014, Joubert et al, 2022Senekal, 2019;Senekal, 2021;Wirz, 2008). Geen navorsing is egter tot op hede gedoen oor die vlak van totale ekonomiese bedrywighede in die dorp nie.…”
Section: Introductionunclassified
“…Messina (1989) 1991b). Moolman was referring to the eviction of Coloured inhabitants prior to the opening of the town, as is described in detail in Cavanagh (2013) and Senekal (2021).…”
Section: Background To Orania's Relationship With the Mediamentioning
confidence: 99%
“…Boshoff (2012) en Senekal (2021) bespreek die ontstaan en ontwikkelingsgeskiedenis van Orania. Senekal (2021) verwys ook na "'n eie bank" vir Orania as 'n "kerninstelling vir ekonomiese groei". Verder meld hy dat die OSK as "grootste gemeenskapsbank in Suid-Afrika … verdere studie verdien" (Senekal, 2021:536 & 545).…”
Section: Inleidingunclassified
“…Verder meld hy dat die OSK as "grootste gemeenskapsbank in Suid-Afrika … verdere studie verdien" (Senekal, 2021:536 & 545). Hierdie artikel fokus dus op die navorsingsbehoefte wat Senekal (2021) geïdentifiseer het, deur die agtergrond, rol en invloed van die OSK op die ekonomie van Orania binne die konteks van die bankwese te ondersoek. Dit word benader vanuit die perspektief van die tradisionele rol van banke in die ekonomie, maar met 'n sterk klem op spesifiek koöperatiewe banke in Suid-Afrika.…”
Section: Inleidingunclassified