2018
DOI: 10.4102/ids.v52i2.2337
|View full text |Cite
|
Sign up to set email alerts
|

Die Dordtse Leerreëls: Inklusief of eksklusief?

Abstract: In die onderhawige artikel word aangedui dat die mening dat in die Dordtse Leerreëls (DL) met 'n meedoënlose predestinasie gewerk word (vgl. Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika [NHKA] 2016a:779-794; 2016b:194-196), nie reg aan die inhoud en bedoeling van die Dordtse Leerreëls laat geskied nie. Hierdie siening kom daarop neer dat sommige mense buite Christus om van ewigheid af uitverkies of verwerp is. Die Leerreëls kan as 'n formulier van eenheid, tot troos van gelowiges gehandhaaf word. Daar word toegegee … Show more

Help me understand this report

Search citation statements

Order By: Relevance

Paper Sections

Select...

Citation Types

0
0
0

Year Published

2018
2018
2019
2019

Publication Types

Select...
3
1

Relationship

0
4

Authors

Journals

citations
Cited by 4 publications
references
References 6 publications
0
0
0
Order By: Relevance