2020
DOI: 10.17159/2224-7912/2020/v60n4-2a14
|View full text |Cite
|
Sign up to set email alerts
|

Die Byderhand-Pionierprojek: 'n Gevallestudie van die deelnemende dinamika in die skep en toeganklikmaking van lokatiewe literatuur vir persone met siggestremdheid

Abstract: Die artikel bied, deur 'n bespreking van die Byderhand-Pionierprojek as gevallestudie, 'n blik op die praktiese implementering van deelnemende en skeppende interdissiplinêre projekte in die Digitale Humaniora. Die Byderhand-Pionierprojek, wat lokatiewe literatuurinstallasies in Worcester in die Wes-Kaap behels, is uniek in dié opsig dat die multimodale literatuurinstallasies vir persone met siggestremdheid toeganklik is en dat persone met siggestremdheid 'n integrale rol in die totstandkoming van die projek ge… Show more

Help me understand this report

Search citation statements

Order By: Relevance

Paper Sections

Select...
2
1
1

Citation Types

0
0
0
2

Year Published

2020
2020
2024
2024

Publication Types

Select...
2
1

Relationship

1
2

Authors

Journals

citations
Cited by 3 publications
(5 citation statements)
references
References 10 publications
0
0
0
2
Order By: Relevance
“…Inligting oor die installasie in die Karoo Woestyn Nasionale Botaniese Tuin was by die skrywe van hierdie artikel beskikbaar by, onder meer, https://botanicalsociety.org.za/engage-all-your-sensesin-this-world-first-for-plant-lovers en https://www.getaway.co.za/travel/travel-news/karoo-desertnational-botanical-gardens-open-countrys-first-braille-trail. Meer indringende besprekings van aspekte van die Byderhand-projek, asook (in sommige gevalle) verskafte QR-kodes wat toegang bied tot die elektronies geïnstalleerde werke en die musikale en teksanimasieverwerkings daarvan, is te vind in vakwetenskaplike artikels deur Greyling (2017Greyling ( , 2019Greyling ( en 2020, Greyling, Verhoef en Tempelhoff (2020) en Odendaal (2020). 45 Die video's en klankopname was by die skryf van hierdie artikel almal toeganklik op Meyer se voorheen vermelde persoonlike webtuiste.…”
Section: Slotbeskouingsunclassified
See 1 more Smart Citation
“…Inligting oor die installasie in die Karoo Woestyn Nasionale Botaniese Tuin was by die skrywe van hierdie artikel beskikbaar by, onder meer, https://botanicalsociety.org.za/engage-all-your-sensesin-this-world-first-for-plant-lovers en https://www.getaway.co.za/travel/travel-news/karoo-desertnational-botanical-gardens-open-countrys-first-braille-trail. Meer indringende besprekings van aspekte van die Byderhand-projek, asook (in sommige gevalle) verskafte QR-kodes wat toegang bied tot die elektronies geïnstalleerde werke en die musikale en teksanimasieverwerkings daarvan, is te vind in vakwetenskaplike artikels deur Greyling (2017Greyling ( , 2019Greyling ( en 2020, Greyling, Verhoef en Tempelhoff (2020) en Odendaal (2020). 45 Die video's en klankopname was by die skryf van hierdie artikel almal toeganklik op Meyer se voorheen vermelde persoonlike webtuiste.…”
Section: Slotbeskouingsunclassified
“…Enkele voorbeelde is dié deurVan Niekerk (2006),Adendorff (2006),Borstlap (2012), en Van der Berg (2019) 53. Van der Merwe (2022) se reeds vermelde doktorale studie, "'n Kognitief-semiotiese verkenning van multimodale metafore in Filmverse I en II", en, in bepaalde opsigte, ook Tempelhoff (2020) se MA-skripsie, "Koppelvlakontwerp om plekspesifieke digitale literatuur toeganklik te maak vir gebruikers met siggestremdheid", verteenwoordig welkome Afrikaanstalige vakwetenskaplike uitsonderings in hierdie verband; eweso 'n aantal navorsingsartikels of -webwerfbydraes deurGreyling (2017Greyling ( , 2019Greyling ( , 2020Greyling ( en 2023, asook deur Greyling, Verhoef en Tempelhoff (2020).54 Strickland (2009) meen dat 'n mens in die geval van sodanige skeppings nie kan praat van elektroniese literatuur, oftewel digitale digkuns nie. Want "If it could possibly be printed out, it isn't e-lit.…”
unclassified
“…Sin embargo, la investigación sobre las habilidades digitales de los estudiantes con ECDV es todavía escasa en cantidad (Garrido et al, 2019). Es así que, muchas personas CDV pueden acceder a Internet utilizando tiflotecnología, como la escucha de documentos, la creación de contrastes en las pantallas de los ordenadores y el uso del dictado de voz para preparar documentos, pero es esencial que los estudiantes tengan la capacidad de utilizar estos recursos en su vida académica, ya sea en el aula o a distancia (Greyling et al, 2021;Rhoad et al, 2022).…”
Section: Potenciando Las Tic Para Los Estudiantes Con Discapacidad Vi...unclassified
“…Die projekspan het van die veronderstelling uitgegaan dat, deur skrywers met siggestremdheid instaattestelomselfplekspesifieketekstein'npleksentriesesisteemteskryfenaldaarmet ander te deel, 'n bydrae gelewer kan word tot sodanige skrywers se ervaring van plek; hulle terselfdertyd aan nuwe moontlikhede van kreatiewe uitdrukking bekend te stel; en sodoende by te dra tot die skrywers se kulturele en demokratiese bemagtiging met betrekking tot die plaaslike omgewing. Verder was die projekspan van mening dat hierdie tekste ook vir ander mense (hetsy siende of siggestremd) insig sou kon bied rakende die plekervaring van die skrywers en sodoende sou kon bydra tot 'n verrykte en verdiepte ervaring van die verhouding tussen plek en literatuur (BHA-DP-20170921; Greyling, Verhoef & Tempelhoff 2020).…”
Section: Inleidingunclassified
“…In die projek is leerders, oudleerders en personeel van die skool uitgenooi om verhale en vertellings by te dra wat, as deel van die lokatiewe literatuurinstallasie, by die skool asook by 'nkoffiewinkelbydieInnovationfortheBlindindiedorpaangebringsoukonword.Die teikenlesers van die verhale is die leerders van die skool vir siggestremdes, besoekers aan die skool en die algemene publiek (Greyling, Verhoef & Tempelhoff 2020). 'n Verskeidenheid bydraes, in die vorm van verhale, vertellings en gedigte, is ontvang.…”
Section: Inleidingunclassified