2006
DOI: 10.4102/hts.v62i4.414
|View full text |Cite
|
Sign up to set email alerts
|

Die akkommodering en bestuur van diversiteit in gemeenteverband

Abstract: The accommodation and management of diversity at congregational level Diversity is becomming a prominent phenomenon of our society within a postmodern context. Many clergy and church members believe it threatens the peace and stability of churches and local congregations. Seemingly, diversity contributes to the escalation of conflict and the stress levels church leaders are experiencing. This article attempts to analize and describe the phenomenon of diversity from the angles of postmodernity, personality pref… Show more

Help me understand this report

Search citation statements

Order By: Relevance

Paper Sections

Select...
1
1
1
1

Citation Types

0
1
0
4

Year Published

2007
2007
2015
2015

Publication Types

Select...
7

Relationship

0
7

Authors

Journals

citations
Cited by 7 publications
(5 citation statements)
references
References 11 publications
0
1
0
4
Order By: Relevance
“…Die postmoderne mens het 'n weerstand teen enige standpunt wat op hom afgedwing word of as die absolute waarheid voorgehou word (Louw 2003:35-36;McMinn & Hall 2000:251). Dreyer (2006aDreyer ( :1295 som die Postmodernisme se benadering tot die waarheid soos volg op: 'Waarheid hou altyd verband met die subjektiewe perspektief van die individu en berus op 'n netwerk van interafhanklike oortuigings.' Daar word verskeie oplossings gebied vir die probleem wat deur die Postmodernisme geskep word soos die volgende: die 'emerging church'-beweging word as een van die oplossings aangebied om die kerk van ondergang te red.…”
Section: Inleidingunclassified

“…In 2006 het Theuns Dreyer 'n belangrike artikel geskryf oor die 'akkommodering en bestuur van diversiteit in gemeenteverband' (Dreyer 2006(Dreyer :1291(Dreyer -1308. Sy aanname is dat diversiteit 'n gegewe is wat nie negatief waardeer hoef te word nie, dat postmoderniteit nie slegs 'n idee is nie maar wyd manifesteer, dat voorkeure met persoonlikheidstipes gepaardgaan, en dat eenheid nie die teenpool van diversiteit is nie.…”
Section: Vrae Waarvoor Nie Weggedeins Kan Word Nie Agtergrondunclassified
“…Hierdie soort vryheid tot diversiteit gee blyke daarvan dat, hoewel daar binne die kerk ruimte vir diversifisering is, predikante baie versigtig moet omgaan met die leiding wat hulle in hierdie verband moet gee. Anders as in 'n postmoderne konteks waarbinne die "waarheid" tot 'n subjektiewe verstaan van die werklikheid gerelativeer word (Breed, 2001:408-410;Dreyer, 2006Dreyer, , 1295, bely predikante in die GKSA dat daar wel 'n vasstaande waarheid (in die taal van die postmodernisme: 'n metanarratief, vgl. In die artikel is reeds aangedui dat verskille tussen bedienaars van die Woord baie negatiewe gevolge inhou (vgl.…”
Section: Status En Posisie As Maatstaf (Vgl Punt 44)unclassified