2007
DOI: 10.4102/hts.v63i3.251
|View full text |Cite
|
Sign up to set email alerts
|

Demistifikasie van die metafoor “die kerk as bruid”

Abstract: <b>Demystification of the methaphor “the church as bride”</b> Because of the important role language, imagery and metaphors plays in the lives of human beings, it is necessary to explore the origins and implications of metaphors that could be potentially harmful to the quality of women’s lives. The metaphor that is the focus of this article, is that of “the church as bride”. This metaphor is an example of how metaphors and language have an impact on women’s self-understanding and subject… Show more

Help me understand this report

Search citation statements

Order By: Relevance

Paper Sections

Select...
1
1
1
1

Citation Types

0
1
0
5

Year Published

2007
2007
2019
2019

Publication Types

Select...
6

Relationship

4
2

Authors

Journals

citations
Cited by 7 publications
(6 citation statements)
references
References 26 publications
(1 reference statement)
0
1
0
5
Order By: Relevance
“…Hierteenoor moet vroulike seksualiteit beheer word omdat dit 'n bedreiging inhou om die manlike publieke orde te versteur. Manlike seksualiteit word binne die patriargale konteks verstaan as mag oor ander (kyk Botha & Dreyer 2007:1249.…”
Section: Seksualiteitunclassified
“…Hierteenoor moet vroulike seksualiteit beheer word omdat dit 'n bedreiging inhou om die manlike publieke orde te versteur. Manlike seksualiteit word binne die patriargale konteks verstaan as mag oor ander (kyk Botha & Dreyer 2007:1249.…”
Section: Seksualiteitunclassified
“…Barth meen dat vroue en mans gelyk is voor God in hulle aardse bestaan, maar dat man en vrou nie gelyk is in die funksies wat deur God aan hulle toegeken is nie. Dit is die funksie van die man om die leier te wees en die vrou se funksie is om ondergeskik en onderdanig te wees aan haar man (Botha & Dreyer 2007a:1255. Ford (1984:93) beskryf die implikasie van dit wat Barth sê soos volg: 'Barth has really only shifted his basis for patriarchal hierarchy from essence to function.…”
Section: Na Luther En Na Die Reformasieunclassified
“…In ons vorige artikel oor die metafoor "die kerk as bruid" in Efesiërs 5:21-33 en dié se "interteks" in Hosea 1 en 2 (Botha & Dreyer 2007) het ons ondersoek gedoen na die konteks, die bedoelde lesers van hierdie tekste en die ideologie daaragter. Die doel met hierdie tweede artikel is om hierdie ondersoek in gesprek te bring met die huweliksbevestigingsformuliere van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika.…”
Section: Inleidingunclassified
“…Die geslagsrolle wat deur die huweliksbevestigingsformuliere gevestig en in stand gehou word, is dat mans veronderstel is om te werk, "broodwinner te wees", sterk te wees, nie emosioneel te wees nie, sy huis en gesin te beskerm. Hierdie gedagte dat die man veronderstel is om die broodwinner te wees, is op grond van die navorsing in ons vorige artikel (Botha & Dreyer 2007), afgelei uit Hosea, waar van mans verwag is om vir vroue te sorg, dat vroue alleen van hulle mans afhanklik moes wees (vgl ook Kruger 1992:18). Dit het die gedagte gekweek dat daar van vroue verwag is om in die huis te bly, sag, liefdevol en moederlik te wees (Walsh 1989:269).…”
Section: 2unclassified