Lean manufacturing is widely considered to be a proven organisational improvement philosophy, yet the success rate of lean implementation in industry remains relatively low. Neglect of the human aspect of lean manufacturing is often cited as the leading reason for this, despite the emphasis so clearly placed upon this aspect by the creators of the lean philosophy. This article reviews the extent to which the human dimensions of the lean philosophy, as described in the Toyota Way management principles, have been incorporated in lean implementation strategies. It is found that few of the principles feature prominently in these strategies. Notably absent are those linked to the 'respect for people' pillar, which forms half of the Toyota Way's foundation. This conclusion indicates that the adoption of the lean philosophy runs contrary to the oft-repeated message from its creators that no tenet of the philosophy should be favoured at the expense of another. This may provide valuable insight into the reasons for the high implementation failure rate.
OPSOMMINGAlhoewel lenige (lean) vervaardiging algemeen aanvaar word as 'n erkende filosofie vir organisatoriese verbetering, bly die implementeringsukseskoers relatief laag. Dit word dikwels toegeskryf aan die verwaarlosing van die menslike aspek, ten spyte van die klem wat die stigters van die lenige filosofie op hierdie aspek plaas. Hierdie artikel beskou die mate waartoe hierdie menslike aspekte van lenig, soos beskryf in die 'Toyota Way' bestuursbeginsels, vervat is in lenige implementering-strategieë. Daar is gevind dat baie min van die beginsels prominent in die strategieë verskyn. Dit is veral opvallend dat die beginsels wat verband hou met die 'respek vir mense' pilaar, afwesig is alhoewel hierdie pilaar die helfte van die 'Toyota Way' fondasie uitmaak. Die gevolgtrekking word gemaak dat lenige implementeringstrategieë in kontras is met die dikwels herhaalde boodskap van die stigters van die lenige filosofie, dat geen beginsels ten koste van ander uitgesonder mag word nie. Dit mag ook waardevolle insig gee tot die rede vir onsuksesvolle lenige implementering. .