2020
DOI: 10.36303/satnt.2019.38.1.758
|View full text |Cite
|
Sign up to set email alerts
|

59Co KMR vir die studie van die koördinasie en supramolekulêre chemie van Co(III)- komplekse van N,N-dialkiel-N’-asiel(ariel)tioureas

Abstract: Kobalt-59 is ’n KMR (kern magnetiese resonans) aktiewe kern met ’n natuurlike voorkoms van 100% en ’n hoë magnetiese sensitiwiteit van ongeveer 1572, relatief tot die meer algemeen aanvaarde KMR aktiewe kern, koolstof-13.

Help me understand this report

This publication either has no citations yet, or we are still processing them

Set email alert for when this publication receives citations?

See others like this or search for similar articles